Nuus 07:00
BULLETIN 29 Januarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê Suid-Afrikaanse soldate betaal die prys vir Denel se wanbestuur# Stats SA hersien die verbruikersinflasiemandjie # En Iran waarsku teen ’n aanval op sy kernaanlegte # Die DA sê soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag betaal die prys vir die wanbestuur […]