Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 31 Januarie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Reserwebank verlaag die repokoers tot 7,5 persent# Die Spesiale Ondersoekeenheid ondersoek twee tenders in die Departement van Verdediging# En daar is geen oorlewendes na die Washington-lugramp nie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………