Nuus 16:00
BULLETIN 31 Januarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF beloof ‘n meer verenigde party om Suid-Afrikaners te dien# Die minister van Vervoer ondersteun deskundige aanbevelings om lugverkeer-vertragings reg te stel# En krieket: Virat Kohli stel aanhangers teleur toe hy na 12-jaar terugkeer na plaaslike krieket # Die leier van die […]