Nuus 09:00
BULLETIN 2 Februarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Beurtkrag is tot verdere kennisgewing opgeskort# Nog ‘n beseerde SANW soldaat sterf in die hospitaal in die DRK# En sokker: Pirates wen teen Kaiser Chiefs in ‘n opwindende Soweto-derby # Eskom sê sy noodreserwes is genoegsaam aangevul, dus is beurtkrag tot verdere kennisgewing […]