Nuus 11:00
BULLETIN 4 Februarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # BOSA versoek Ramaphosa om nie beloftes in sy staatsrede te maak wat hy nie kan nakom nie# Die Alliansie van Informele Handelaars sê die Tabakwetsontwerp gaan informele handelaars benadeel# En Donald Trump staak vir eers die voorgestelde tariewe vir Mexiko en Kanada # […]