Nuus 17:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 Februarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Groenewald kanselleer die parool vir Alison Botha se aanvallers# Die Sentrum vir risiko-ontleding sê Suid-Afrika se standpunt oor Iran, China, Rusland en Israel kan Amerikaanse sanksies ontlok# En, rugby: Skotland hoop op sy eerste sege oor Ierland in agt jaar # […]