Nuus 06:00
BULLETIN 7 Februarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê Suid-Afrika sal nie geboelie word nie# Busa sê die Onteieningswet tref voorsorg teen grondgrype# En die VN-hoof waarsku die konflik in die DRK kan na die hele streek versprei # President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika sal nie geboelie word nie […]