Eko-minuut 13:30
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 10 Februarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir ernstige donderstorms oor Gauteng vandag. Dit kan insluit erge weerlig, stormsterk wind wat skade kan veroorsaak en swaar reën. Die vooruitsig vir reën is 50-persent. Die woordvoerder vir Johannesburg se noodbestuursdienste, Robert Mulaudzi, sê motoriste […]