Nuus 15:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 11 Februarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # United Africans Transformation sê Weermag-soldate moenie as pionne gebruik word in konflikte nie# Die Nasionale Raad van DBV’s bied ‘n beloning van 20-duisend-rand aan nadat ‘n bobbejaan in Delmas doodgemaak is# En, motorsport: Andrea Kimi Antonelli slaag die bestuurderstoets slegs weke voor […]