Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 13 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Rupert-familie het sedert die begin van die jaar sowat 52-miljard-rand tot hul rykdom bygevoeg aangesien van die maatskappye waarin hulle aandele hou, veral Richemont, uiters goed gevaar het. Hulle is nou die rykste familie in die land. # […]