Nuus 18:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 20 Februarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa verwelkom die G20 se ministers van Buitelandse Sake in Suid-Afrika# Die polisie vernietig bykans 280-duisend vuurwapens in ses jaar# En, sokker: ‘n Spaanse hof beboet Luis Rubiales oor ‘n gedwonge soen # President Cyril Ramaphosa het die vergadering van die G20 […]