Nuus 11:00
BULLETIN 22 Februarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Landbou-ministerie maak voorspraak vir meer kleinskaalse boere in die rooivleis-waardeketting# Die Stad Kaapstad verwelkom die aanslag op misdaad met ‘n toename in geweer- en dwelm-arrestasies# En rugby: Die Sesnasies is die naweek in sy derde ronde # Die minister van Landbou John […]