Nuus 11:00
BULLETIN 24 Februarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê onenigheid is te wagte in die regering van nasionale eenheid # USAID dank twee-duisend werknemers af # En rugby: Die Blitsbokke se afrigter is tevrede met hulle tweede plek in Vancouver # President Cyril Ramaphosa sê meningsverskille, weersprekings en verskillende […]