Nuus 17:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 24 Februarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA onthul 16-miljoen-rand se verkwisting deur die Ministerie vir Menslike Nedersettings# ‘n Voormalige chirurg word in Frankryk verhoor vir die verkragting of seksuele aanranding van honderde pasiënte# En tennis: Die Russiese tiener Mirra Andreeva verbeter tot negende op die wêreldranglys # ActionSA […]