Goeie Nuus
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 25 Februarie Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Waterfall City in Gauteng het die prys gewen vir die beste internasionale meesterplan op die Internasionale Eiendomstoekennings in Londen. Dit is die eerste keer dat die gebied die kategorie wen, wat erkenning gee aan grootskaalse stedelike ontwikkelings. Waterfall City het ook die titel ingepalm […]