Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 26 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Trump-administrasie se antagonistiese houding teenoor multilaterale instellings en globale klimaatverpligtinge sal waarskynlik Suid-Afrika se finansiering van sy Billike Energie-oordragsvennootskap belemmer. Die minister van Elektrisisteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa sê die VSA is een van die grootste befondsers. # […]