Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Februarie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ActionSA vra besonderhede oor die skikking tussen die ANC en Enzulweni# Nhlanhla Nene sê die partye in die regering moet ooreenkom oor die begroting# Die ANC-Jeugliga ondersteun die herskikking van die Gautengse provinsiale uitvoerende raad# En die Europese Unie is gereed om Trump se […]