Nuus 16:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 27 Februarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa sê Suid-Afrika wil ‘n betekenisvolle ooreenkoms met Amerika bereik te midde van spanning# Rugby: Felix Jones keer terug as hulpafrigter van die Springbokke# En geboortes in Japan bereik die laagste vlak sedert die begin van amptelike rekordhouding in 1899 # President […]