Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 28 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Amerikaanse president Donald Trump het Suid-Afrika se MIV/vigs-organisasies en wetenskaplikes ‘n gevoelige slag toegedien toe hy die toelaes van die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling met onmiddellike effek herroep het. Gesondheidsaktiviste waarsku dat die land die risiko loop […]