Nuus 09:00
BULLETIN 28 Februarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die kabinet verwelkom die aanvaarding van ‘n konvensie teen geslagsgeweld deur die Afrika-unie# Vandag is die laaste dag vir spazawinkel-registrasie# En Donald Trump sê ‘n handelsooreenkoms tussen die VSA en Brittanje is op hande # Die Kabinet verwelkom die Afrika-unie Konvensie se aanvaarding […]