Nuus 18:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 Februarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Amerikaanse diplomaat bedank te midde van spanning met Suid-Afrika# ‘n Berugte Mexikaanse dwelmbaas word aan Amerika uitgelewer vir ‘n moord van 40-jaar gelede# En krieket: Die Proteas besef Engeland gaan môre ‘n ander kalant wees # Die Amerikaanse diplomatieke hoof in […]