Nuus 06:00
BULLETIN 3 Maart 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Regering se ondersteuningsfonds vir spazawinkels sal binnekort ontplooi word# Nog ‘n spesiale kabinetsvergadering om die begroting te bespreek word vandag gehou # En gholf: Dylan Naidoo maak geskiedenis by die SA Ope # Die minister van Kleinsakeontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, sê die Spazawinkel-ondersteuningsfonds […]