Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 4 Maart 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # AfriForum sê hy voel nie bedreig deur die aanklagte van hoogverraad nie# Minister Macpherson hersien aanbevelings vir die Onafhanklike Ontwikkelingstrust# En Donald Trump onderbreek glo Amerikaanse militêre hulp aan Oekraïne Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………