Nuus 17:00
BULLETIN 4 Maart 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Solidariteit verleen hulp aan werkers wat deur ArcelorMittal se sluitings geraak word# ‘n Gautengse kinderchirurg word onskuldig bevind aan die dood van drie pasiënte# En rugby: Die Stormers kontrakteer die Haaie se Bok-stut om die uitgetrede Kitshoff te vervang # Solidariteit het ‘n […]