Goeie nuus
BULLETIN 5 Maart 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Stad Kaapstad het ‘n bemarkingsveldtog van stapel gestuur om Indiese toeriste te lok ten einde ‘n groter aandeel van dié land se snelgroeiende uitwaartse toerisme- en beleggingsmark te bekom. Travelport beraam dat Indië se uitwaartse reisigersmark teen 2028 sowat 39-miljoen sal bereik […]