Nuus 11:00
BULLETIN 7 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Appèlhof gaan die NVG se saak oor Nulane-beleggings aanhoor # Drie mense is dood en vier gewond in ‘n skietery in Sandton # En koning Charles gaan sy persoonlike speellys deur Apple Music uitgee # Die Appèlhof hoor vandag die Nasionale Vervolgingsgesag se aansoek […]