Nuus 09:00
BULLETIN 7 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die MK-party en ATM sluit ‘n samewerkingsooreenkoms# Die DA sê die titelaktes van swart opkomende boere moet voorrang geniet# En Donald Trump onderteken ‘n bevel om die Kanada- en Mexiko-tariewe uit te stel # Die MK-party en die African Transformation Movement het ingestem […]