# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele het sy ontmoeting met sakeman Vusimusi ‘Cat’ Matlala verdedig en sê dit skend nie die ANC se beeld nie. Cele het voor die parlement se ad hoc-komitee gesê hy was nie bewus daarvan dat Matlala vir enige misdade gesoek is toe hulle ontmoet het nie en het […]
# Getuie C het aan die Madlanga-kommissie gesê die vermeende kriminele baas Vusimuzi “Cat” Matlala het beweer dat hy gereeld in kontak was met die minister van polisie, Senzo Mchunu, op die dag van sy arrestasie op 14 Mei. Die getuie, ‘n lid van die taakspan vir politieke moorde, het ook getuig dat Matlala gespog […]
# Getuie C het aan die Madlanga-kommissie gesê die Tembisa-hospitaal tendermagnaat, Vusimuzi “Cat” Matlala, het tydens ‘n klopjag by sy huis in Centurion in Desember verlede jaar senior polisiebeamptes by name genoem het. Die lid van Teenintelligensie sê Matlala het die name genoem van die adjunk-nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya, die hoof van georganiseerde misdaad, Richard […]
# Drie vermeende ontvoerders is doodgeskiet tydens ‘n konfrontasie met Gauteng-polisie in Parktown, Johannesburg. Die polisie sê die mans word verbind met die ontvoering in Junie 2025 van ‘n Chinese burger en het onlangs probeer om ‘n ander sakeman te ontvoer. Owerhede het hul voertuig onderskep terwyl hulle na bewering op pad was om ‘n […]
# Die stigter van Digital Law Company, Emma Sadleir, sê dit is ‘n strafregtelike oortreding om aanlynplasings oor ‘n kind te maak wat met die gereg bots, insluitend die openbaarmaking van slagoffers of oortreders se identiteit. Sadleir het in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika oor haar boek How Not to Mess Up Online, beklemtoon dat […]
# Beskuldigde nommer-een in die Senzo Meyiwa-moordverhoor, Muzi Sibiya, ontken alle betrokkenheid of teenwoordigheid in die Basotho-hostel op 26 Oktober 2014. Sibiya hou vol dat die getuienis teen hom verkeerd is en verwerp die bewerings in sy skuldbekentenis. Sibiya sê deur ‘n tolk in die Hooggeregshof in Pretoria dat hy nooit saam met die ander […]