Nuus 09:00
BULLETIN 9 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Johannesburg-krisisalliansie steun Ramaphosa se standpunt om die stad te laat herleef# Minister Kubayi veroordeel die moord op die fluitjieblaser Pamela Mabini # En tennis: Svitolina lewer ‘klein oorwinnings’ vir Oekraïne met Indian Wells-sege # Die Johannesburg-krisisalliansie sê hulle is vasberade om die stad […]