Nuus 13:00
BULLETIN 15 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus sê Amerika trek ‘n lyn in die sand met Rasool en Suid-Afrika # Eskom bereik 16,76-miljard-rand se dieselbesparings # En sokker: Rashford en Henderson na Engeland se groep herroep vir die Wêreldbeker kwalifiseringswedstryde # Die Vryheidsfront Plus sê Amerika het duidelik […]