# Die organisasie Lawyers for Human Rights verwelkom die Konstitusionele Hof se baanbreker-uitspraak, wat bevestig dat artikel 26 van die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes ongrondwetlik en onbillik diskriminerend is op grond van geslag. Die organisasie se prokureur, Mametlwe Sebei, sê hierdie uitspraak bevestig dat die reg om ‘n mens se van […]
# Johannesburg en Tshwane is medevoorsitters van die 2025 Urban 20-burgemeestersberaad in Johannesburg, ‘n globale diplomatieke projek wat stedelike prioriteite binne die G20-agenda versterk. Die beraad is byeengeroep deur C40 Cities, en United Cities and Local Governments. Die medevoorsittersrol plaas Afrika-stede aan die voorpunt van globale stedelike bestuur en volhoubare transformasie. Die beraad sal fokus […]
# Die regering van die Wes-Kaap het die agterstand in titelaktes met bykans helfte verminder. Die totaal wat in 2016/17 op 73-duisend gestaan het, is in 2024/25 na 34-duisend verminder. Die Departement van Infrastrutuur het in 2024/25 ses-duisend-515 aktes afgehandel, wat meer as dubbel die teiken is. Dirk Wessels van die DA beklemtoon inisiatiewe soos […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, en adjunkminister Mkhuleko Hlengwa is bekommerd oor die toenemende ongelukke waarby leerders betrokke is, en sê ‘n hersiening van die Nasionale Padveiligheidstrategie sal skoolvervoer prioritiseer. Dit volg ná die dood van vyf leerders gister toe ‘n ‘n minibus in ‘n voorskoolse gebou in die Imbali Township in Pietermaritzburg, […]
# ‘n Nadoktorale student van die Durban Universiteit van Tegnologie, doktor Kehinde Christopher Adewumi, is vereer met die gesogte toekenning vir opkomende vakkundiges van die Common Ground Research Networks in Amerika. Ontvangers word gekies op grond van die impak en potensiaal van hul navorsing, publikasies en betrokkenheid by die gemeenskap. Adewumi is ‘n nadoktorale genoot […]
# Die Forum for South Africa het die Konstitusionele Hof se uitspraak veroordeel wat mans toelaat om kragtens wet hul vrouens se vanne aan te neem. Die hof het bevestig dat dele van die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes ongrondwetlik is, wat in wese ‘n laer hof se uitspraak handhaaf. Die forum […]
# Krieket: Die komende Wêreldbekertoernooi vir Vroue sal die eerste keer net vroue op die skeidsregterpaneel hê, met 14 skeidsregters en vier wedstryd-skeidsregters. Die groep sluit Claire Polosak, Jacqueline Williams en Sue Redfern in wat aan hulle derde Wêreldbekertoernooi deelneem. Die voorsitter van die Internasionale Krieketraad, Jay Shah, sê hierdie grondverskuiwende oomblik gaan oor sigbaarheid, […]