Nuus 07:00
BULLETIN 17 Maart 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Daniel Silke sê die agteruitgang van die SA-VSA-verhouding is kommerwekkend# ArcelorMittal het 3,1-miljard-rand nodig om werksgeleenthede te red# En Donald Trump stuur ‘n grootskaalse aanval teen Jemen se Houthi’s van stapel # Die politieke ontleder, Daniel Silke, sê dis kommerwekkend om die verbrokkelende […]