Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 18 Maart 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa verwelkom ‘n EU-beleggingspakket# RISE Mzansi sê Suid-Afrika kan dalk sukkel om Ebrahim Rasool te vervang# En tornado’s en hewige storms eis die lewens van minstens 40 mense in die VSA Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………