Nuus 13:00
BULLETIN 11 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Busongeluk in Kemptonpark eis twaalf lewens# Rugby: Ierse spelers word nie uitgewys oor Dupont se ernstige kniebesering nie # En windplase bedreig Suid-Afrika se voëllewe # Twaalf mense is vanoggend dood toe ‘n bus omgeslaan het op die R21-noord net voor die OR […]