Nuus 06:00
BULLETIN 12 Maart 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa vra dat pensioenfondse omsigtig gebruik word# Donald Trump sê hy gaan die tariewe op Kanadese staal en aluminium verdubbel# En atletiek: Die 2016 Olimpiese silwermedaljewenner Luvo Manyonga keer terug ná sy opkikkerskorsing # President Cyril Ramaphosa vra die versigtige en verantwoordelike […]