Ekominuut 13:30
BULLETIN 11 Maart 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # In die agt jaar tot einde 2023 is twee-duisend-444 dooie voëls van meer as 200 spesies op 33 windplase in Suid-Afrika aangemeld. Dit is volgens ‘n verslag van BirdLife South Africa. Die land het tans een-duisend-421 turbines wat sowat drie-duisend-490-megawatt krag opwek en dit […]