Nuus 11:00
BULLETIN 16 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die GOOD-party noem die uitgesette ambassadeur Rasool se toespraak ‘n buitengewone diplomatieke oordeelsfout# Tennis: Draper skok die tweemalige verdedigende kampioen Alcaraz en dring deur na die Indian Wells-eindstryd# En minister McKenzie stuur die tweehonderdjarige viering van die Iziko Suid-Afrikaanse Museum van stapel # […]