Goeie Nuus 14:00
BULLETIN 17 Maart 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Amerikaanse ruimtevaarders Butch Wilmore en Suni Williams keer môre terug aarde toe nadat hulle vir nege maande op die Internasionale ruimtestasie gestrand was. Hulle sou aanvanklik net vir agt dae in die ruimte wees, maar is sedert Junie verlede jaar gestrand toe […]