# Rugby: Die Cheetahs se afrigter, Frans Steyn, het een verandering aan sy opdrafspan aangebring vir vandag se Curriebeker-halfeindstryd teen Griekwas in Kimberley. Clayton Blommetjies skuif van heelagter na losskakel nadat Franco Smith beseer is. Michael Annies dra die nommer 15-trui en Ali Mgijima sit op die bank. Steyn sê hy’s trots op sy manne […]
# Prins Harry het ‘n verrassingsbesoek aan die Oekraïense hoofstad gebring nadat hy vroeër die week ‘n alleen-reis na Brittanje onderneem het waar hy met sy pa, koning Charles, herenig is vir hul eerste persoonlike ontmoeting in 19 maande. Die prins het in Kiëf aangekom met ‘n span van sy Invictus-spele-stigting en sal na verwagting […]
# Die regering van Noord-Korea pas al meer die doodstraf toe, onder andere vir mense wat buitelandse films of TV dramas kyk of deel. Meer mense in die diktatorskap word ook onderwerp aan dwangarbeid met vryhede wat verder beperk word. Die VN Menseregtekantoor het bevind Noord-Korea het beheer verhoog oor “alle aspekte van landsburgers se […]
# Rugby: Die Curriebeker-Premierliga het die voorlaaste ronde bereik, met nog net vier spanne wat die beker kan wen. Die Leeus, wat boaan die punteleer is, speel teen die vierde-geplaasde Boland Kavaliers in vandag se eerste halfeindstryd, wat vyf-uur op Ellispark afskop. Twee uur later pak die spanne in die tweede en derde plek, Griekwas […]
# Die mimister van Toerisme, Patricia de Lille, sê die G20-Toerisme-ministersvergadering by die Krugerwildtuin is daarop gemik om voort te bou op die onlangse Toerismebeleggingsberaad. De Lille het beklemtoon toerisme het meer as agt-persent tot Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk bygedra en meer as tien-persent wêreldwyd. De Lille het aan SABC News gesê stygende besoekersgetalle […]
# Nuwe bewyse het na vore gekom in die bedrogsaak van 1,1-miljoen-rand teen die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, die hoof-finansiële beampte, Gronie Hluyo, en die sakeman Trevor Neethling. Die Palm Ridge-Handelsmisdaadhof in Gauteng het gehoor die staat het 64 gigagrepe materiaal om te verwerk voor verrigtinge kan voortgaan. Die aanklaer, Moagi Malebati, […]
# Die kripto-maatskappy in die middelpunt van die moord op die insolvensieprokureur Bouwer van Niekerk, NTC Global, is voorlopig gelikwideer. Volgens News24 het die firma 484-miljoen-rand se beleggings ingesamel, met 262-miljoen-rand wat nog aan krediteure verskuldig is. Ondersoeke dui aan dat NTC as ‘n Ponzi-skema bedryf is, en sakeredding het misluk. Van Niekerk is verlede […]