Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 23 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Internasionale Monetêre Fonds het sy groeivooruitsig vir Suid-Afrika en byna elke ander land verlaag in reaksie op die tariefaankondigings deur die VSA. Suid-Afrika se verwagte groeikoers is verlaag tot net een-persent vir vanjaar en 1,3-persent vir volgende jaar. […]