Nuus 12:00
BULLETIN 23 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa gaan Zelensky môre ontvang op sy eerste ampsbesoek aan Suid-Afrika# Die polisie in KwaZulu-Natal vang gesoekte verdagtes gekoppel aan meer as 20 moorde# En ‘n jong sokkerspeler sterf op die veld in Durban # President Cyril Ramaphosa gaan sy Oekraïnse ampsgenoot, Volodimir […]