Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA sê die skrapping van die BTW-verhoging is ‘n oorwinning vir Suid-Afrikaners # Ramaphosa beraadslaag oor die vakante adjunkhoofregterpos# Die Tembisa-hospitaal is steeds oop ten spyte van twee brande# En ten minste nege mense is dood en meer as 60 beseer in Russiese […]