Nuus 15:00
BULLETIN 25 April 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Hooggeregshof in Pretoria tydelik gesluit weens kragonderbreking# Die DA vra inligting oor die vordering met die oplossing van probleme by die Openbare Beleggingskorporasie # En die Posbank sê Sassa se gouekaarte sal na volgende maand steeds werk # Die Gautengse Afdeling van die Hooggeregshof […]