Nuus 8:00
BULLETIN 27 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa lewer vandag die Vryheidsdag-hoofrede in Mpumalanga# Build One South Africa stel vandag ‘n handves bekend om werkskepping te stimuleer# En rugby: Oorwinnings vir al vier SA spanne in die Verenigde Rugby-kampioenskappe # President Cyril Ramaphosa lewer vandag die hoofrede by die Vryheidsdagviering […]