Goeie nuus
BULLETIN 29 April 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Boulders-strand naby Kaapstad het van die 40ste plek in 2023 tot die 12de plek geklim op die 2025-lys van die wêreld se 50 beste strande. Die strand word erken vir sy warm water, goue sand en Afrika-pikkewyne wat aan besoekers ‘n magiese ondervinding […]