Nuus 07:00
BULLETIN 10 April 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # COPE sê die regering van nasionale eenheid moet bewys dit is meer as ’n brose gerieflikheidsverdrag# Eskom rapporteer ‘n afname in infrastruktuurmisdaad# En Goldman Sachs waarsku daar is steeds ‘n 45-persent kans op ‘n Amerikaanse resessie # Die Congress of the People sê […]