Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 2 Mei 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # John Steenhuisen sê daar is hoop vir werkskepping in Suid-Afrika# Donald Trump se nasionale veiligheidsraadgewer, Mike Waltz, tree uit# En rugby: Die Junior Springbokke troef die Argentyne in die eerste ronde van die Onder-20 Rugbykampioenskap Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]