Nuus 11:00
BULLETIN 3 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Wes-Kaapse direkteur van Openbare Vervolging loof die aanklaer oor haar hantering van die Joslin Smith-saak# Save The Children doen ‘n beroep vir gemeenskaplike kinderbeskerming na die Joslin Smith-uitspraak# En, Korrektiewe Dienste sal begin om studiebeleid aan te pas na die hofbeslissing oor […]