Nuus 14:00
BULLETIN 23 April 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Inflasie daal tot 2,7-persent in Maart, die eerste daling in vyf maande# ‘n Werkgroep word gestig om Suid-Afrika se ferrochroom-bedryf te versterk# En 7,1-miljoen-rand word betaal aan vier geskorste Gautengse amptenare # Suid-Afrika se verbruikersinflasie het in Maart tot 2,7-persent gedaal, wat die […]