Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 25 April 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die IVP sê die DA kan nie in die regering wees en terselfdertyd sy besluite teenstaan nie# Die Forum for SA sê president Ramaphosa moet die minister van Finansies afdank# En wêreldleiers beskuldig Putin dat hy nie vrede wil maak nie Bly ingeskakel op […]